Jeugaksie: Junior Fase
Jeugaksie: Tieners
Statistiek
Lede : 56Inhoud : 131
Web Skakels : 6
Inhoud Trefslae : 30319
| Helderberg Familiebediening bied aan: Bababeweging |
|
|
|
| Geskryf deur Paul Barnard |
| Vrydag, 09 Oktober 2009 01:41 |
|
Doen die regte stimulasie op die regte tyd! Idees hoe om jou baba te stimuleer op ‘n prettige en voordelige wyse. Hierdie is ‘n ideale geleentheid om van kleins af ‘n sterk band met jou kind te vorm. Die volgende ses-weke kursusse word aangebied vir mammas en/of pappas saam met hulle babas:(Swanger mammas kan ook die 0-3 maande kursus bywoon). Datums: 2 November 2009 – 11 Desember 2009 Maandag 09h15 – 10h00: babas 0-3 maande Maandag 10h30 – 11h15: babas 3-6 maande Vrydag 09h15 – 10h00: babas 6-9 maande Vrydag 10h30 – 11h15: babas 9-12 maande Koste: R300 pp (Bring jou eie speelmat en babakombers saam) Registrasievorms verkrygbaar by die NG Kerk Helderberg kerkkantoor. (Firmountweg 82, Briza, Somerset-Wes) Sluitingsdatum vir inskrywings: 26 Oktober 2009 As die tye nie vir jou pas nie of as jy enige ander navrae het kontak gerus: Renette van der Merwe 082 895 3057 e-pos:
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
|
| Laas Opdateer op Vrydag, 09 Oktober 2009 11:33 |


