Kiddies PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Renier van Schalkwyk   
Dinsdag, 13 Januarie 2009 09:59
Die Kiddies is die gr1 tot 3 groep. Hulle kom 9:30 in die bruinsaal bymekaar vir ’n kinderdiens, waarna hulle in kleingroepe verdeel waar daar vaslegging plaasvind oor die boodskap en ook verhoudingsbou. Die groep is hierdie jaar besig met ‘wie ons is God se huisgesin’ en gebed. Die tweede helfde van die jaar fokus ons op Jesus se lewe en die eienskappe van God.
 

Voeg HGF by jou RSS

Skakel in

Log hier in as deel van ons aanlyn familie. Jy kan 'n nuwe rekening skep of met jou Gmail rekening inskakel. Dis alles gratis!