Tekkies PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Renier van Schalkwyk   
Dinsdag, 13 Januarie 2009 10:00

Die Tekkies is die gr4 tot 6 groep. Hulle kom 9:30 in  hulle kleingroepe bymekaar waar hulle fokus op verhoudingsbou en die ‘amazing race saam met Jesus wat by die kruis begin’. Daarna kom hulle bymekaar in die groter groep vir ’n kinderdiens waar daar gefokus word op verskeie onderwerpe wat van toepassing is op die ouderdomsgroep.

 

Voeg HGF by jou RSS

Skakel in

Log hier in as deel van ons aanlyn familie. Jy kan 'n nuwe rekening skep of met jou Gmail rekening inskakel. Dis alles gratis!