Youf PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Renier van Schalkwyk   
Dinsdag, 13 Januarie 2009 10:11

Die senior jeugaksie ook bekend as Youf is vir die Gr7's tot Gr10's en vind plaas Sondae aande vananf 18:00. Die groep kom eers in die Kerk bymekaar vir die Tienerdiens en dan 18:45 (as die preek nie te lank is nie) gaan hulle na die kleingroepe toe waar hulle Bybel boeke bespreek. Elke graad het 'n ander boek om te bespreek.

  • Gr7: Jakobus
  • Gr8: Matteus
  • Gr9: Handelinge
  • Gr10: Romeine
 

Voeg HGF by jou RSS

Skakel in

Log hier in as deel van ons aanlyn familie. Jy kan 'n nuwe rekening skep of met jou Gmail rekening inskakel. Dis alles gratis!